Niki se profielblad

Niki

Inligting oor Niki

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 6 maande 2 weke 3 dae 20 ure



 Ek het die rustigheid van die natuur gevind. Geen ander plek as in die Vrystaat! Dit is inderdaad wonderlik om sommer tussen die berge, die harde, ongerepte grys vlaktes van die winter te kuier en die kraak van die ys onder jou voete te voel. Dit is eenmans land en n land wat jou onwillekeurig lei na die stilte en teenwoordigheid van die Skepper. Ek het so groot besluit gemaak en is verheug. Hier gaan ek my spore diep trap en leer van dit wat nie in boeke opgeskryf staan nie. Voorwaar n plek onaangeraak deur die mens en elke dag n prentjie boek van die Skepper.
O ja, wat myne is is myne so moenie my sielegoed gebruik sonder dat ek daarvan weet nie!
 http://inspirations.name



Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar