Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Jeugverhale
Lid vir 11 jaar 11 maande 3 weke 2 dae 7 ure
Nuwe skrywer wat hopelik eendag iets of iemand sal bereik.
Ek behou kopiereg op alle gepubliseerde werk.
Ockert J. du Preez se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 33
Totale kommentaar : 5
Aantal mense wat die bydraer volg : 1
Geen nuwe bydraes deur Ockert J. du Preez
deur Manie Jackson
“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.