Obadja se profielblad

Obadja

Inligting oor Obadja

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 12 jaar 1 week 5 dae 4 ure


Ek snuffel al 'n rukkie hier op die woes-werf rond en het my al  aan etlike 'happies' verlustig.
My nes is leeg en ek roei my enkel-kanoe deur die uitspansel van my lewe opsoek na mede maan-kykers. Ek word  binnekort lid van die 'Groot-vyf' klub en bodder nie meer met identiteits krises, status of sukses nie.  Ek is gesond, geseënd en gelukkig!  My begrip van God het vereenvoudig en ek neem myself al lankal nie meer te ernstig op nie.
Hiedie webwerf is 'n Afrikanse juweel en ek is dankbaar dat ek dit mag deel.
Bly te kenne!!!



Obadja se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 5
Totale kommentaar : 36
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Obadja

     

    Dagboek van die tuinvoëls

    deur http://www.woes.co.za/

    Spesiale gevalle van interaksie wat tussen die tuinvoëls onderling asook met ander wesens plaasgevind het.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar