Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 11 jaar 1 maand 3 weke 14 ure
My naam is Nico, plyn Nico meer plyn as Nico. Al weet ek plyn is eintlik plein.
Is ˆn ou Vanderbijlparker. Eers was ek staalslaaf vir dertig jaar by Yskor en nou volg ek my passie as skrywer.
Gepubliseerde boeke van my is: Kuier in ’n Plaaskombuis, Die Pienk Traaisiekel, Die Pienk Baaisiekel, Feëtjies van die wolke, In ’n Gety-Dorpie en South Africa at a Canter onder my naam Nico Moolman
Binnekort behoort my nuwe Afrikaanse kultuur boek ook te verskyn.
My grootste passie op die oomblik is om alles wat ek oor die Anglo-BoereOorlog kan sien, kry en oor lees te verorber.
Dan natuurlik om gereeld alles op Woes te lees en nou geregistreer het as lid.
Dit voel lekker om hier te wees.
Ek skryf ook lirieke en gedigte as jy wil , luister op www.handre.com na van my lirieke.
Oblanic se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 4
Totale kommentaar : 14
Geen nuwe bydraes deur Oblanic
deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.