Okatopi se profielblad

Okatopi

Inligting oor Okatopi

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 9 jaar 1 maand 2 weke 2 dae 13 ure


Wel ek is ek .... amateur filosoof...realis...dromer ...soms ook ontnugterde ...'n pa, gewese eggenoot) en sommer net ek..... o ja en ek vrek oor die karoo :-)

...Gewis dis alles net 'n grap
ons speel in 'n komedie mee
geblinddoek deur 'n lanferlap wat selfds die son 'n skadu gee
wat help dit tog viool en fluit maak nog geluid en lank die nag wat voorle nog ....... Eugene Marias

O ja en nie alles wat ek skryf kan toegedig woord aan my nuttelose bestaan op hierdie ondermaanse nie .... ek skryf meesal wat ek dink en my verwysingsraamwerk is ver wyer as net myself ....

Gaan kyk ook by
http://www.poetfreak.com/poet/okatopi


Geen van my werk mag na Facebook of Twitter oorgeplaas word sonder my skriftelike toestemming nie.

© Outeursreg: Fanie van Vuuren(Skuilnaam: Okatopi) | Alle Regte Voorbehou. Geen gedeelte(s) van my gedigte en/of stories en/of foto’s mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopiëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my voorafgaande, skriftelike toestemming nie.



DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar