Ouboet se profielblad

Ouboet

Inligting oor Ouboet

Bydrae-kategorie: Kortverhale

Lid vir 13 jaar 11 maande 4 dae 17 ure


My naam is Dries van der Walt woonagtig in Gonubie, Oos Kaap.
Ek is 'n sakeman. Getroud met een volwasse seun en twee kleinseuns.

Ek is op Lohathla gebore en het op Sishen in die Noordkaap grootgeword. Ouboet was my naam as kind en ek skryf meestal humoristies oor my eie ervarings. Skryf ook fiksie oor allerhande ander onderwerpe.



Ouboet se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kommentaar : 2
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Ouboet

     

    Inge

    deur Rachelle du Bois

    Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar