Ounooi se profielblad

Ounooi

Inligting oor Ounooi

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 6 maande 2 weke 15 ure


Wie is ek? Soms weet ek, soms twyfel ek. Vrou, moeder, ouma,tuisteskepper, vriendin, kind van God. Diep in my, eintlik net normale vrou, met hoogtes en laagtes elke dag wat my lei om stil te word en myself te vind tussen die gewoel van alles om my. Dit is dan ek Ounooi. O ja, kopieregte voorbehou. Groetnis.



Ounooi se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 18
Totale kommentaar : 29
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Ounooi

 

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar