OupaJan se profielblad

OupaJan

Inligting oor OupaJan

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 8 jaar 9 maande 4 weke 23 ure


My oupa word hierdie jaar 85 en hy het altyd 'n storie om te vertel. Hy is 'n grys, wyse, Godvresende man; wat sy lewe lank hard gesweet het.

Hy is huidiglik bedlêend, maar ek weet hy gaan nie op sy rug bly nie.

Hy skryf sy hele lewe lank al gedigte, as 'n stokperdjie en wil dit altyd so graag deel.

Lees sy handewerk en maak 'n aanmerking, ek weet dit sal hom bly maak. My oupa verdien om te glimlag!



OupaJan se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 1

Geen nuwe bydraes deur OupaJan

     

    tussen woorde se oop spasies

    deur BennyB

    Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar