Owen Wiese se profielblad

Owen Wiese

Inligting oor Owen Wiese

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 13 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 3 ure


"Gister was goed, vandag is beter en môre sal die beste wees."~Anoniem

Om jou gedagtes te orden is geen kuns nie, maar 'n absolute noodsaaklikheid. Om jou ervarings, idees, konsepte en manier van dink uit te druk is ook nie 'n kuns nie, maar 'n keuse.

My siening op die aanhaling hierbo:
Gister was die beste leerskool vir vandag. Vandag is die dag om gister toe te pas. Môre kan net jou beste wees as jy dit toelaat om jou beste te wees.

Leef vir dit wat jou defineer, jou maak wie jy is. Die resultaat? Gister was goed, vandag is beter en môre sal geen gelyke he.

© Kopiereg
Owen J Wiese| Alle regte voorbehou.



LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar