Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 11 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 4 ure
Haai almal! My naam is Peet. Ek is nuut op woes en sien uit daarna om kontak te maak met mede-digters.
P33tN33t se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 4
Geen nuwe bydraes deur P33tN33t
deur hopeanointed
Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!