Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 12 jaar 2 maande 3 dae 18 ure
2008: Dis my eerste poging om my Afrikaans op te skerp... ek het in 1960 in Bloemfontein gematrikuleer. Sê dit iets? Ons huistaal is meestal Engels en ek werk al die afgelope 30 jaar in Engels in die korporatiewe oerwoud, en boonop was ek 'n lid van Toastmasters... so wees maar asb geduldig. Ek ken ook nog nie hierdie manier van kuier nie.
2011: ek wou eers 'n boek skryf oor die stories - nou het en dit eers in vryvorm geplaas... my werk is uiters vertroulik daarom hert ek deurgaans probeer om in die eerste persoon te skryf - indien daar iewers iets deurskemer hou asseblief maar die "denkbeeldige" in gedagte!
Pa se blou-oog se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 4
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Pa se blou-oog
deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.