Pandamonium se profielblad

Pandamonium

Inligting oor Pandamonium

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 9 jaar 3 maande 4 weke 3 ure


Ek is wie ek is en dis maar sop. Gee vir my die menslike psige en ek is happy. Laat my observe en ek is happy. Gee my sport en ek is happy.....Wat meer kan ek vra? Die wêreld draai vir my om die feit dat ek mense wil help as opkomende sielkundige, maar dikwels word die eie ekke opsy geskuif...En dit is waar skryf inkom vir my...Dit maak net sin van al die goed, sleg en humor in my ou lewe. En dan is daar die tye wat ek net random goed in my kop kry en daaroor skryf. In sommer enige vorm en struktuur. Ek het al voorheen gehoor eks effe mal, so moenie skaam wees nie.... Enige kommetaar of commin-taar is welkom.

En moet asseblief nie skrywersmoord pleeg deur n werk te vat as jou eie nie. Dit verwoes net alles waarvoor n skrywer leef. Kopiereg op alle werke. © Dankie

En na 'n lang stilte, 'n lang tydperk van introspeksie is die chaos terug, alhoewel net 'n bietjie meer georden...Hou hierdie spasie dop....

Chaos groete

Pandamonium

Naskrif: Ek sukkel maar met die interweb....So wees maar geduldig asb. Ek wil graag nog publiseer.



Pandamonium se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 35
Totale kommentaar : 39
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Pandamonium

     

    Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

    deur stefan s

    Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar