Pa se Meisiekind se profielblad

Pa se Meisiekind

Inligting oor Pa se Meisiekind

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 13 jaar 1 maand 4 weke 17 ure


***********************


ek is 'n 31jarige enkel-ma met twee pragtige meisiekinders - wat vanselfsprekend my absolute alles is... oor seer kan niemand my niks vertel nie, maar ek sien myself as 'n survivor. ek lag baie - dit help om die suur-seer om my hart draagkliker te maak, en maybe bietjie weg te steek vir die wereld daarbuite

ek dink diep binne smag ons elkeen na geluk, nie slegs innerlike geluk nie, maar ook om jou elke dag met iemand mee te deel... maar ek sukkel nog bietjie daarmee - nie om te deel nie, maar om te aanvaar dat iemand my actually kan liefhê, en te glo dat almal nie daarop uit is om jou hart te verwoes nie.

ek is nie 'n A.G. Visser of 'n Ingrid Jonker nie, so gee gerus jou terugvoer t.o.v. my werk - hetsy positief of negatief.


*************************



DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar