Paul Banting se profielblad

Paul Banting

Inligting oor Paul Banting

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 7 maande 3 weke 10 ure


Mense het lewenspyne wat hulle op verskeie maniere verwerk. Dis hoe hulle die lewe handteer. Hierdie ervaring probeer ek in digvorm beskrywe.
Ek geniet dit om 'n moeilike konsep te beskryf en met woorde te speel. Hoe mense die lewe verwerk kan ander mee identifiseer. Die digkuns vat dit vas in woorde. Ek dig graag met 'n geestelike tema.

Ek behou kopiereg op my werk.



VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar