Paula-Christine se profielblad

Paula-Christine

Inligting oor Paula-Christine

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 12 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 20 ure


Ek skryf gedigte van omtrent 15 jarige ouderdom. My gedigte is meestal donker en morbied. Ek kan net skryf as ek intensie emosie ervaar. Meeste van my gedigte kom dan ook van diep binne in my wese, my ervarings, my verlede en hede.

My pa skryf ook pragtige gedigte en so 2 of meer van sy werke is al gepubliseer. Hoop ek kan eendag in sy voetspore volg. (Hy is ook 'n lid van Woes)

(Al my werk is my eie en kopiereg word voorbehou)




Paula-Christine se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 29
Totale kommentaar : 35
Aantal mense wat die bydraer volg : 5

Geen nuwe bydraes deur Paula-Christine

     

    Sirkeldans

    deur Driekie Grobler

    Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar