perelvrou se profielblad

perelvrou

Inligting oor perelvrou

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 2 maande 2 weke 3 dae 1 uur


Al sou ek die tale van mense en
engele spreek, en ek het nie die
liefde nie, dan het ek ‘n klinkende
metaal of ‘n luidende simbaal geword.
En al sou ek die gawe van profesie hê

en al die geheimenisse weet en al die
kennis, en al sou ek al die geloof hê,
sodat ek berge kon versit, en ek het nie
die liefde nie, dan sou ek niks wees
nie.
En al sou ek al my goed uitdeel, en al
sou ek my liggaam oorgee om verbrand
te word, en ek het nie die liefde nie, dan
sou dit my niks baat nie.
Die liefde is lankmoedig en vriendelik,
die liefde is nie jaloers nie, die liefde
praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,
handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy
eie belang nie, word nie verbitterd nie,
reken die kwaad nie toe nie,
is nie bly oor die ongeregtigheid nie,
maar is bly saam met die waarheid.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles,
verdra alles,
Die liefde vergaan nimmermeer,
Maar profesieë – hulle sal tot niet
gaan, of tale – hulle sal ophou, of
kennis – dit sal tot niet gaan.
Want ons ken ten dele en ons
profeteer ten dele.
Maar as die volmaakte gekom het,
dan sal wat ten dele is, tot niet gaan.
Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat
soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind,
geredeneer soos ‘n kind, maar nou dat ek
‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê.
Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel,
maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou
ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle
ken, net soos ek ten volle geken is.
En nou bly geloof, hoop , liefde – hierdie
drie, maar die grootste hiervan is die liefde.
1 Korinthiërs 13


Dankie aan almal wat hier kom inloer en vir jul mees waardevolle
en waardeerde insette.

© Ek behou kopiereg op al my werke.

Groete
perelvrou



ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar