Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Resensies
Lid vir 13 jaar 11 maande 2 weke 17 ure
My naam is Natasja de Beer. Ek skryf al 'n geruime tyd, maar was tot nou toe nog nie gereed om my werk te deel nie. Ek het in die Vrystaat grootgeword, baie rondgeswerf en uiteindelik in Port Elizabeth rus gevind. Ek is meestal baie realistes, maar 'n deel van my sal altyd aan sprokies bly glo... Hoop julle geniet my bydraes.
PS: Kyk ook uit vir my Engelse werk op Ruff.co.za
Pers Heks se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 19
Totale kommentaar : 38
Aantal mense wat die bydraer volg : 4
Geen nuwe bydraes deur Pers Heks
deur neels claasen
Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel