Petri Jacobs se profielblad

Petri Jacobs

Inligting oor Petri Jacobs

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 10 maande 1 week 6 dae 10 ure


Ek probeer die skrywers blok binne my ont-blok! Hopelik help WOES.

Woorde het mos maar daardie manier met party van ons dat dit 'n wil en lewe van hul eie ontwikkel en iewers moet uit.

Jare gelede het ek 'n paar Jeugromans en heelwat kortverhale in tydskrifte die lig laat sien...en toe gebeur die lewe.

So, hier is ek en nou hou ek myself maar angstig dop!
© Kopiereg voorbehou op alle werk gepubliseer deur my.



Petri Jacobs se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 25
Totale kommentaar : 164
Aantal mense wat die bydraer volg : 18

Geen nuwe bydraes deur Petri Jacobs

     

    Kodeks

    deur Nini Bennett

    Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar