Petro Maartens se profielblad

Petro Maartens

Inligting oor Petro Maartens

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 9 jaar 3 maande 6 dae 13 ure


Ek pleeg meer gedigte in my kop as op papier of op die rekenaar, meestal in die middel van die nag.  Is altyd spyt dat ek toe nie maar tog opgestaan en dit neergepen het nie! 

Ek wou eers nie inteken op Woes nie, maar toe ontvang julle my met soveel liefde, dat ek voel ek hoort hier.

Of ek nou skryf of skilder, dis 'n stukkie van myself wat ek vir jou gee.  Aanvaar en geniet asseblief die geskenk.



N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar