Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 12 ure 14 minute
Vrou
alleen

Phobos se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 2
Totale kere gelees : 389
Totale kommentaar : 4
Geen nuwe bydraes deur Phobos


deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.