Anita du Toit se profielblad

Anita du Toit

Inligting oor Anita du Toit

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 7 jaar 11 maande 4 dae 17 ure


Ek het in die hart van die Karoo grootgeword tussen oop mense met oop siele, lewensvreugde en 'n blindelingse aanvaarding in die goedheid van mense. Ek is na 'n Engelse universiteit, tale geswot met 'n onderwysbeurs wat ek na ses maande teruggegee het, want ek kon myself nie picture as 'n juffrou nie.  Ek het wel my graad klaargemaak, en dit maak nie saak in watter maatskappy ek my bevind nie . . . . . ek staan bekend as die vreemdsoortige wese wat altyd liries raak oor woorde, die een met haar neus in 'n boek . . . . . en as dinge te veel raak . . . . . ek het 'n gereserveerde stoel in Exclusive Books!

Skryf is vir my soos asemhaal, onontbeerlik vir my voortbestaan.  Writing and being are the same to me.

My motto vir skryf: "One ought only to write when one leaves a piece of one's flesh in the inkpot each time one dip one's pen" - Tolstoy -

. . . . . en ek glo onwrikbaar aan engele . . .

KOPIEREG VOORBEHOU op al my werk



Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar