PIETER J DU TOIT se profielblad

PIETER J  DU TOIT

Inligting oor PIETER J DU TOIT

Bydrae-kategorie: Artikels

Lid vir 4 jaar 4 maande 2 weke 4 dae 5 ure


Ek was vroeër ’n staatsamptenaar. Het ’n DLitt et Phil (UNISA) in Ontwikkelingsadministrasie verwerf asook redelik onlangs ’n Diploma in Tydskrifjoernalistiek aan die South African Writers College voltooi. As
pensioenaris, bevind ek myself geruime tyd reeds in rustige vaarwater.
’n Humoris en ekstrovert met ’n passie vir kultuurgoed en die geskrewe
Afrikaanse woord, is ’n raak beskrywing van my menswees.
Na my uitdienstrede het ek geleer om die konsertina te bespeel en vir
fiksheid beoefen ek karate.



 


PIETER J DU TOIT se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 1
Totale kommentaar : 2

Geen nuwe bydraes deur PIETER J DU TOIT

     

    Dagboek van die tuinvoëls

    deur http://www.woes.co.za/

    Spesiale gevalle van interaksie wat tussen die tuinvoëls onderling asook met ander wesens plaasgevind het.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar