Pieter Oosthuizen se profielblad

Pieter Oosthuizen

Inligting oor Pieter Oosthuizen

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 3 jaar 11 maande 3 weke 1 dag 4 ure 10 minute


Ek was altyd, maar is nie meer eenvoudig wat jy sien is wat jy kry nie. Ek is 'n pessimis, 'n dromer en 'n romantikus, wel, ek hou daarvan om so te dink.. Ek het sterk opinies wat ek vir myself hou omdat dit nie belangrik is nie so what's the use? Anyway, hoop as jy dit lees dat jy van my verskoning van poetry en as jy nie doen nie dat daar ten minste een sin is wat iets vir jou kan beteken. As daar ook nie dit is nie is dit just too bad! Boo hoo hoo... http://www.woes.co.za/skrywers_edit.php



Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar