Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 4 jaar 7 maande 5 dae 11 ure 38 minute
Ek is 'n ouvrou van oor die sestig jaar. Ek is baie gelukkig om die wonderlikste man op aarde te hê en pragtige kinders wat hulle plek in my hart en in die sameleweing volwaardig volstaan.
Piet Magriet, in teendeel, is nog jonk en vol dinge. Sy skrik vir niks en sal kaalvoet oor die Drakensberge loop vir haar land en haar taal. Sy is baie lief vir die natuur. Sy glo daar is 'n plekkie in die son vir almal. Sy is lief vir mense en maak graag vriende. Dit is Piet Magriet (PM)

Piet Magriet se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 44
Totale kere gelees : 44,190
Totale kommentaar : 436
Aantal mense wat die bydraer volg : 30
Geen nuwe bydraes deur Piet Magriet

Woes-Nuus
Gedigte

deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.