Pietman se profielblad

Pietman

Inligting oor Pietman

Bydrae-kategorie: Kortverhale

Lid vir 12 jaar 4 maande 2 weke 5 dae 4 ure


Het laas skoolgegee aan die suidste skool in die Skiereiland. Toe bevind ek my in die noordste dorp in die land. Toe wyk ek uit na Kiwiland en gaan brek met die Springbokke ! Ek het nou maar besluit om die stories te pen oor al my vriende, situasies en stories wat ek (as ek nou so sit en dink terwyl ek saam met die son om die huis skuif) kan onthou. Dit is wat my laat verlang na my vaderland !

Geniet hierdie stories saam met my. Meeste buit die woord "humor" heeltemal uit en, as jy jou kan plaas in die situasie, kan jou nogal laat kraak van genot. Ander stories kan dalk weer so snars treuriger wees.

Van die meeste vertellings kan ek egter nie kopiereg voorbehou nie want hierdie is vertellings oor my mense en hulle doene en late. Verskoon maar .......



Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar