Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies & Jeugverhale
Lid vir 1 jaar 3 maande 3 dae 7 ure 7 minute
Die skrywer het op ’n plaas opgegroei en ’n groot deel van sy werklewe in die korporatiewe sake wêreld van Johannesburg deurgebring. Benewens twee boeke in die gedrukte media, het hy vier e-boeke by Smashwords gepubliseer. Laasgenoemde boeke behels 'n avontuurverhaal, twee bundels met kortverhale en 'n jeugroman. Die skrywer is ook ’n ywerige skilder en ’n gholfspeler en woon tans in die Wes Kaap by die see.

Piet Schoombie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 68
Totale kere gelees : 8,719
Totale kommentaar : 96
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Piet Schoombie

Woes-Nuus
Gedigte

deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.