Pippielangkous se profielblad

Pippielangkous

Inligting oor Pippielangkous

Bydrae-kategorie: Artikels

Lid vir 12 jaar 4 maande 1 week 6 dae 21 ure


Hello almal

Ek kan nie vir julle beskryf hoe lekker dit is om die geleentheid te he om al die interessante brokkies met julle te kan deel oor van ons kunstenaars in Suid Afrika nie. Ek was vir 12 jaar die bemarkingsbestuurder by 'n platemaatskappy, en het onlangs toe bedank. Nou is ek vry om met jou te deel wat ek dink en weet, waar en wanneer ek wil! hie hie

Geniet dit. Dit gaan net te lekkerrr wees! ;-)



Pippielangkous se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 9
Totale kommentaar : 2
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Pippielangkous

     

    beloftes

    deur daniel v kaylan

    'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar