Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 10 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 23 ure
Ek is `n 18 jarige seun wat tans nog op skool is.
Ek is die enigste seun van drie kinders.
Ek was aanbeveel deur my Drama onderwyser om by WOES my gedigte te publiseer.
Ek glo dat God het `n doel met alles...
"Ek is deur alles instaat deur Christus wat my krag gee".
~Deo Volente~
P.J Bester se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 15
Totale kommentaar : 8
Geen nuwe bydraes deur P.J Bester
deur Rachelle du Bois
Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?