Plooy se profielblad

Plooy

Inligting oor Plooy

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 3 weke 2 dae 18 ure


Vir my plesier skryf ek graag gedigte, ek is ook besig met n derde boek, soek nog uitgewer. Woorde, gedagtes loop gedurig soos water oor my binneste en moet uit. Ek is nou byna daar waar ek ook staatspensioen kan verdien. Geniet my kleinkinders, my laatlam en is so dankbaar vir n mooi vol lewe, vol gate, slote, berge en ook heerlike waters van rus.
Ek skryf oor die oomblik, ek skryf oor humor en dan raak ek soms nogal n paar diep dinge kwyt. My nota boek slaap langs my, want soms op die mees ondenkbare tyd spring daar woorde en gedagtes op in my en spook om losgelaat te word.
My woorde en werk is my eie en ek wil dit graag so behou.



Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar