Potskerf se profielblad

Potskerf

Inligting oor Potskerf

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Kortverhale

Lid vir 5 jaar 4 maande 1 week 15 ure


Daar word beweer dat hoe ouer jy word, hoe minder word jou drome en hoe meer word jou herinneringe. Ek is 'n vryskut Kommunikasiekonsultant en Skakelwese spesialis van beroep. Ook vrou en trotse ma van 2 groot uitgevrete manne. My herinneringe het my nou so oorval dat ek begin stories skryf het van al die kleurvolle karakters in my lewe. Hierdie mense het my gehelp vorm en elke storie het 'n lessie vir my gebring. Elke karakter is soos 'n stukkende potskerf wat ook my eie, soms vernielde pot heelmaak - al is dit net vir 'n wyle...



VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar