Pottebakker se profielblad

Pottebakker

Inligting oor Pottebakker

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 5 maande 1 week 6 dae 12 ure


Ek is nie die pottebakker nie - ek is maar net die klei.
Ek wil lewe - die lewe gewende is Hy.

Ek is 'n Afrikaanse girl
wat haar voetspore op die oomblik in Duitsland los.
Getroud met die beste en mooiste Duitser maar hou daarvan om op woes in Afrikaans te gesels in die vorm van gedigte (en E-Pos natuurlik).



ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar