Pous Papenfoes se profielblad

Pous Papenfoes

Inligting oor Pous Papenfoes

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 4 jaar 7 maande 2 weke 3 dae 9 ure


Dit wat mense laat tiek fassineer my grensloos - ons lewensfilosofie, geloofsoortuiginge, kulturele identiteit, ons blindelingse navolging van stereotipes. Van buite die boks blyk ons goed banaal vir mekaar te wees, terwyl ons almal op ons eie manier voortbeur (of -ploeter) om uit te vind wat ons nou eintlik hier maak en waarheen ons gaan as hierdie eksistensiele "situasie" verby is.

Ek poog nie in my sosiale gespottery om mense te verkleineer nie, maar eerder om die ironie in ons prosesse van self-aktualisering van nader te bekyk... en die humor daarin raak te sien.

Ons is baie vreemde wesens met prinsiepe, vooroordele, vrese en 'n swetterjoel ander bagasie wat ons saamsleep in ons poging om sin te maak.  Lekker.



DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar