Primera se profielblad

Primera

Inligting oor Primera

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 11 jaar 3 weke 17 ure


Primera is gebore Februarie 1980 in Lichtenburg.  Hy glo dat 'n mens tot alles in staat is wat jy jouself kan indink, en daarom het hy ook 'n bree lys van stokperdjies.  Buiten gedigte skryf is Primera ook lief daarvoor om klavier te speel, restourasie te doen op antieke meubels en algemene herstel werk rondom die huis asook aan sy voertuig.  Hy wil graag ook probeer om 'n paar verhale te skryf soos sy ouma wat lief daarvoor was om te skryf en vir elke kleinkind 'n spesiale storie geskryf het.  "Die lewe sonder musiek is vaal en grys, en die lewe sonder drome, verhale en gedigte is so goed as dood."



Primera se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 9
Totale kommentaar : 13
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Primera

     

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar