Punkskelm se profielblad

Punkskelm

Inligting oor Punkskelm

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 13 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 6 ure


Lank lank gelede, was daar 'n jong laaitjie wat kwaad was vir alles en almal. Intussen het daai laaitjie bietjie grootgeword, 'n paar kosbare lesse geleer.
Punkskelm is die naam van 'n karakter wat ek ingekleur het in my kleurlose wereld. Die naam punkskelm was raakgesien in FPK se album 'as jy met vuur speel'.
'n Punk van nature, bietjie ouer, beslis groter. Beginne ek om weer te skryf, na 'n afwesigheid van 'n paar jaar.
Die naam punkskelm hou ek steeds, totdat ek seker 'n dagvaardiging kry.
Vrede.
Ek sal opbouende kritiek wardeer, maar ek vee my gat af aan mense wat oningeligde opinies het.
My werk sal jou aanstaan, of dit sal nie.
Gaan soek vir liefdesverklarings op 'n ander skrywer se blad.
"Vacta-non verba"



ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar