Raaitjie se profielblad

Raaitjie

Inligting oor Raaitjie

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 19 ure


Ek is 'n weduwee.  My man en ek het in Januarie 2000 in 'n aftree-oord in Centurion in 'n gerieflike huisie ingetrek.  Op 12 Maart 2000 het hy siek geword, op 28 Maart 'n hartomleining gehad met komplikasies daarna en is op 10 Mei 2000 na 'n lang moeilike tyd in intensief oorlede.  Hy was maar 59 jaar oud.

Ek is dankbaar dat ek hier by die aftree-oord tussen so baie gawe mense kan bly.  Hier is nooit 'n vervelige oomblik nie en my kinders en kleinkinders hou my aan die gang.  Ek het drie dogters, twee skoonseuns, twee dierbare kleindogters en een kleinseun vir wie ek baie lief is. 

Een van my stokperdjies is om baie te lees.  Ek is versot op my pragtige tuintjie en potplante en skryf nou ook. Ek is ook lief vir Kwagga wat my altyd so mooi help met my tuin.



n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar