Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Woes-nuus
Lid vir 6 jaar 1 maand 2 weke 6 dae 14 ure 10 minute
MY WOORDLOSE GEDAGTES OP SWART EN WIT:
?
!
©
Van Gogh het sy krulle en strepe in blou
- alles eens as belaglik afgemaak
en wie lag nou laaste vra ek jou?
Ek het my woordlose gedagtes in swart op wit
- soos stokmannetjies in gelid
en ek weet jy lag vir my swye!
©

Meraai vannie baai se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 180
Totale kere gelees : 291,047
Totale kommentaar : 1,740
Aantal mense wat die bydraer volg : 86
Geen nuwe bydraes deur Meraai vannie baai

Woes-Nuus
Gedigte

deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.