Rawbird se profielblad

Rawbird

Inligting oor Rawbird

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 11 jaar 2 maande 5 dae 7 ure


Ek woon saam met my vrou Ester Op `n plot in die Bosveld
Ek werk op `n myn hier naby,ek is baie gelukkig om my lewe te kan deel met die vrou wat ek liefhet .wat verder bydra tot my lewensvregeude is die feit dat dat ek die werk doen waarvan ek baie hou.AS ek my lewe oor sou moes oor leef dan word ek sowaar weer `n Boilermaker En trou jou wrintie waar weer met Essie.
Ek skryf al van jongs af versies wat rym en sou dit nie juis gedigte noem nie.
Hulle sê waar die hart van vol is loop die mond van oor,dit is dus nie snaaks dat die meeste van my werk aan haar opgedra is nie .
Die lewe het ons egter by geleentheid `n taai klap gegee . ons moes `n kind aan die dood afstaan en ek het troos probeer vind in my werk en kon haar aldus ook vertroos ,deur die genade van ons VERLOSSER en SALIGMAKER





Maanvrug

deur Maangodin

Die, nou al berugte, eerste erotiese Afrikaanse roman.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar