Riaan Venter se profielblad

Riaan Venter

Inligting oor Riaan Venter

Bydrae-kategorie: Artikels

Lid vir 10 jaar 11 maande 3 weke 1 dag 11 ure


Ek is Riaan Venter, woonagtig in Witbank, Mpumalanga, Suid-Afrika, en is 'n wedergebore Christen (3 September 2006). Ek het 'n passie vir die Here se volk ontwikkel en bid elke dag dat die Here sy volk moet beskerm, ook hier in Suid-Afrika. Ek bid dat daar 'n Herlewing sal uitbreek in die Kerk van God en dat die Here ons sal help om weer hierdie land terug te neem by die heidene!



Riaan Venter se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 3
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Riaan Venter

     

    Weerkaatsing van my hart

    deur Elzabe Young Heyns

    'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar