Riana se profielblad

Riana

Inligting oor Riana

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 6 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 21 ure 40 minute


meeste van my werk is morbied en neerslagtig maar so skryf ons almal mos ons siele leeg van als wat kwel en pla. al die gedigte het nie noodwendig betrekking op my eie lewe of selfs gebeurtenisse in my lewe nie - so moenie te veel daarin lees nie! as jy kommentaar het, goed of sleg, ek waardeer dit baie (ons leer mos almal)

Die laaste tyd het ek baie met misdaad te doen waar ek uitgaan om slagoffers te help en dit het op die stadium 'n groot invloed op my lewe.... ek moet dan ook van hierdie seer emosies ontslae raak en soms beland ek dan self in 'n gedig in die slagoffer se skoene.  Soms is die gedigte dan onstellend en vra ek omverskoning vir sensitiewe lesers.
 



beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar