Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 5 jaar 9 maande 1 week 5 dae 23 ure 56 minute
Om te skryf is vir my terapie. Dan gesels ek met myself, redeneer met myself, en oortuig myself van hoe ek regtig voel en dink, en besef hoe 'n voorreg dit is om in hierdie tegnologiese era te kan leef. Ek is al lank hier op moeder aarde, maar in denke nog jonk. Dit was die grootste pluimpie wat my twee seuns my kon gegee het toe ek die halfeeu merk oorsteek. Ek kan nie dig nie, my woorde wil nie rym nie. Maar, ek wil graag dit wat ek oor jare geskryf het, van die ou swart tikmasjien se dae tot vandag toe, deel en ek glo dat dit iewers vir iemand iets kan beteken. Dankie aan hierdie forum en so baie ander internet forums wat die wêreld vir ons oopgemaak het.
Bart se eerste 25 stories is nou in 'n sagteband boek beskikbaar. Gaan na die boekwinkelafdeling links op die skerm, om al die inligting te kry.
Bart van die Boland
Rico Kruger
* Kopiereg op die Bart karakter

Bart se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 348
Totale kere gelees : 390,949
Totale kommentaar : 501
Aantal mense wat die bydraer volg : 33
Geen nuwe bydraes deur Bart

Woes-Nuus
Gedigte

deur Robelle
Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm