Ritza 78 se profielblad

Ritza 78

Inligting oor Ritza 78

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 6 ure 49 minute


Wat kan ek sê die lewe loop snaakse draaie met 'n mens, moet nooit dink jou lewe kan nie in 'n sekonde verander nie alles kan een oomblik normaal verkeer en dan kan iets jou hele lewe vat en dit omkeer en jy voel hoe jy verdrink maar tog gee jy nie om nie.

Gedigte is my manier van myself wees my hartseer, geluk, pyn en begeertes uit te leef party is real ander nie wat maak dit saak dis my passie.......

Woorde is my manier van asem haal my manier van kleure en geure en passie te leef.
Ek aanvaar enige kommentaar hetsy dit Positief of negatief asseblief voel vry om enige kommentaar te lewer.....

© Kopiereg:-
Maritza A Kilian| Alle regte voorbehou.  Geen gedeelte van my geskrewe werk mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopieëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my skrikftelike toestemming nie.



Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar