Robelle se profielblad

Robelle

Inligting oor Robelle

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 2 jaar 12 maande 2 dae 3 ure 5 minute


Hallo,
'What you see is what you get'
geen pretensies, dit wat ek skryf kom uit my hart, dis nie altyd uit eie ervaring. ek hou van lag! Party  van my gedigte is verwerkte grappies.
Diere is my passie, die verwaarlooste, verstote, weggooi honde en katte, dis vir hulle wat ek omgee en lewe. Ek is 20 jaar betrokke by die DBV.
ek het twee fabulous kinders EN (skoon) kinders, 5 kleinkinders (wat my baie plesier verskaf)
Kommentaar is baie welkom, nee, ek lieg, kommentaar is baie belangrik! Goed of sleg! dit gee mens die 'courage' om nog te skryf!
Woes mense het my familie geword. Die wonderlike kammeraadskap, vriendelike e-posse ens. 
Dankie aan almal wat die DBV ondersteun, duisende diere word jaarliks van kant gemaak deur genadelose mense wat hulle diere laat teel en die kleintjies dan by ons kom 'dump'.
 
XXX
Robelle

Al my werk is my eie en kopiereg word voorbehou



Robelle se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 796
Totale kere gelees : 193,370
Totale kommentaar : 6,766
Aantal mense wat die bydraer volg : 58

Geen nuwe bydraes deur Robelle

 

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar