Rolbossie se profielblad

Rolbossie

Inligting oor Rolbossie

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 4 maande 3 weke


Ek het van kleins af gelees, gelees, gelees - van Siembamba boekies en Brolloks en Bittergal tot Stephen King - 'n boek was 'n skilderdoek waar ek die kleure kon kies!

Maar om self op hierdie doek die woorde neer te le is vir my nuut.

Hulp, raad, kritiek om te verbeter altyd welkom ...



Rolbossie se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kommentaar : 5

Geen nuwe bydraes deur Rolbossie

     

    Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

    deur Thalita Goosen

    Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar