Ronel Els se profielblad

Ronel Els

Inligting oor Ronel Els

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 11 jaar 5 maande 2 weke 2 dae 19 ure


Dit is iets nuuts vir my -Baie makliker om in die donker te skryf wat jy dink en voel, maar iets heel anders om dit 'n naam en gesig te gee -

Ek hoop julle geniet my probeer slae en sien dit vir wat dit is - Gediggies vir gewone mense.

Welkom in my wêreld en in my lewe - Lees saam oor wat vir my belangrik is en sien deur my oë wat vir my mooi is ....



Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar