Ronel Myburgh se profielblad

Ronel Myburgh

Inligting oor Ronel Myburgh

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 12 jaar 10 maande 1 week 6 dae 10 ure


Ek woon in die mooiste land, Namibia.
My insperasie is hier..in die dorre woestyn en 'n deel van my hart is daar waar die Weskus (Hentiesbaai)spore in jou hart agter laat en jou siel vergroot. My passie is om te skryf, sommer so uit die hart-nes dinge is.

Ek glo elke mens het keuses in die lewe, en ek glo aan positiewe denke, jy IS wat jy dink en jy het 'n keuse om 'n besluit te neem of jy dit positief of negatief gaan uit leef, maak nie saak in watter situasie of omstandighede jy is.

Wat het ek uit die lewe geleer?
Die lewe bied jou altyd NOG 'n kans, probeer net weer!!

Dankie dat julle my werk lees en vir al die kommentaar, julle wat opbouende woorde het, laat my digters pen na hoer hoogtes sweef, die wat soms negatief is...julle hou my ook op dreef, dan werk ek net bietjie harder.

Hier is soveel talent onder Woes skrywers, julle almal hou Afrikaans lewend. En wie weet...dalk ontmoet ons mekaar eendag iewers... langs die Weskus.



Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar