Rooibossie se profielblad

Rooibossie

Inligting oor Rooibossie

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 7 jaar 6 maande 4 weke 1 dag 18 ure


Ek is maar 'n doodgewone vrou wat skryf wat in my gedagtes kom. Wanneer ek hartseer is, skryf ek dit uit my sisteem uit. Die inspirasie kom gewoonlik in die middel van die nag, dan skryf ek 'n hond uit 'n bos. Die volgende oggend as ek dit weer lees, kan ek soms nie glo dat dit ek was wat die woorde geskryf het nie.



Rooibossie se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 10
Totale kommentaar : 9

Geen nuwe bydraes deur Rooibossie

     

    Tong in die kies

    deur Delene de Wet

    My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar