Rosa de Wet se profielblad

Rosa de Wet

Inligting oor Rosa de Wet

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 7 jaar 11 maande 1 week 4 dae 21 ure


Passievol, voluit en intens, dis ekke. Skop nog, hoewel al goed gewroeg en kwaai gelouter. Dis tog hoekom ons almal tog hier is op WOES
My werkies is my eie en ek behou kopiereg daarop.



Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar