roseli se profielblad

roseli

Inligting oor roseli

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 12 jaar 4 maande 1 week 2 dae 13 ure


Hi,ek is roseli(elize Le Roux)ek is n graad 8 en 9 onderwyser van Oudtshoorn.Ek is 31 jaar oud,geskei en n jaar gelede weer getroud,2 pragtige kinders(uit vorige huwelik) 10 en 11 jaar oud (seun en meisie)

Ek was nog altyd n dinker en n dromer,die soort mens wat lank alleen op n eiland sal oorleef.Maar ek moet eerlik wees, ek moet nog baie leer oor skryf oor die algemeen.Ek het in my diepste uur van nood en dood begin skryf om ontslae te raak van al die pyn.Ek het onlangs eers met woes kennis gemaak,en is al klaar mal hieroor!Ek lees so baie van myself in julle gedigte,en besef dat ons almal maar dieselfde ou soekende siele is.Hoop ons kan leer van mekaar en so bande en vriendskappe opbou.

groete.
roseli


 


roseli se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 5

Geen nuwe bydraes deur roseli

     

    KIEKIES

    deur Kiekies

    'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar