Ruan Smit se profielblad

Ruan Smit

Inligting oor Ruan Smit

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 12 jaar 7 maande 1 week 3 dae


Apteker werksaam in Gauteng. Mal oor mense, musiek en skryf graag as tyd my toelaat.
Skryfwerk word deur die lewe voorgestel. Soms is die wyse van voorstel swaar en hartseer.
Die werk is my eie so moet dit asseblief nie kopieer nie.
Groete en geniet wat volg...

ps. moenie wag vir die laaste geleentheid om te lag nie, lag die heeltyd.

Ek behou die reg op kopiering of verspreiding van my werk.



Ruan Smit se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 17
Totale kommentaar : 68
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Ruan Smit

 

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar