Rym Rymer se profielblad

Rym Rymer

Inligting oor Rym Rymer

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 2 dae 17 ure


Aangename kennis, my naam is Tjaart!

Vandat ek kan onthou rym dinge maar net vir my. Ek is mal oor dig, Afrikaans en Engels. Het ook `n kinder bybel bundel geskryf maar soos met enige digter hoor ek net altyd "digkuns verkoop nie". Nie eers `n kinderbybel bundel nie? "NEE". Ha ha! Lekker om iewers te kan plaas waar dit wat jy doen waardeer word!

Ek behou kopiereg op alle werk wat ek hier publiseer.



Rym Rymer se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 25
Totale kommentaar : 65
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Rym Rymer

     

    VREEMDELING IN MY VADERLAND

    deur Piet Schoombie

    Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in diƩ boeiende verhaal..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar